Macedoniese Wikipedia

Macedoniese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Macedonies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL mk.wikipedia.org

Die Macedoniese Wikipedia is die Macedoniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 146 100 artikels, en is die 64ste grootste Wikipedia.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy